fyner besonderhede

Ons wil graag hê dat julle die naweek saam met ons kom vier.
Jou verblyf sal vir jou op die plaas bespreek word.
Vrydag
Arriveer by Ubunye-lodge vanaf 14:00.
Verblyf sal vir jou eie rekening by Ubunye gereël word. Kyle & Danielle sal die verblyf reël en jy sal ‘n faktuur van hulle ontvang.
Die rekeningbesonderhede vir akkommodasie is:
Account holder name: Danielle Marais
Account number: 9283572556
Branch code: 632005
Account type: DANIELLE CHECK
Braai aand ! Laat ons asseblief weet as jy kom wanneer jy RSVP. Bring asseblief jou eie vleis en drankies. Bykosse word voorsien
Saterdag
Ontbyt sal van 09:00 tot 10:00 by die Raptor’s Lodge beskikbaar wees.
Verken die plaas en hou jouself besig. Kliek hier om al die aktiwiteite te sien wat by Ubunye beskikbaar is. Bespreek by ontvangs.
Reël asseblief julle eie middagete. Daar is by almal se verblyf braai geriewe.
Seremonie
14:30 vir 15:00
Chapel, Ubunye Game Lodge
Semi-formeel (moet asseblief nie blou dra nie)
Canapés en fotos
Onthaal
Kontantkroeg beskikbaar (Kaart-fasiliteite beskikbaar by kroeg)
Ons waardeer jou teenwoordigheid die meeste. As jy egter tot ‘n onvergeetlike wittebrood wou bydra het ons ‘n rekening waarin ‘n geldjie betaal kan word.
Account holder name: Danielle Marais
Account number: 9283572556
Branch code: 632005
Account type: DANIELLE CHECK
Sondag
As jy by Ubunye bly, sal ontbyt van 09:00 tot 10:00 by die Hangar beskikbaar wees. Uitcheck is 10:00
RSVP voor 18 April
Deel jou fotos
Capture the love. As jy op social media post, gebruik die hashtag
#kyleendanielle
of QR-kode hieronder.

