


Geliefde Familie en Vriende
Met opregte vreugde in ons harte nooi ons julle uit om saam met ons ‘n baie spesiale dag te vier.
Op 13 Junie 2026 sal dit vir ons ‘n groot eer wees om julle by Ubunye Game Lodge te verwelkom vir die viering van ons liefde en verbintenis aan mekaar.
Ons sien met groot opgewondenheid uit na ‘n naweek gevul met liefde, lag, en kosbare oomblikke saam met die mense wat die naaste aan ons harte lê.
Ons troudag sal nie volledig wees sonder julle teenwoordigheid nie.
Kyle & Danielle
0
Day
0
Hour
0
Minute

Naweek troue en jy?! Ons sal graag almal wil nooi om die hele naweek saam met ons te vier.
Die naweek feesvieringe sal by Ubunye Game Lodge plaasvind. Laat weet ons asseblief of julle saam met ons die braai aand voor die troue gaan bywoon.

Is jy reg om te RSVP?

“Bo alles moet julle mekaar hartlik lief hê”
1 Petrus 4:8
die crew















